| Modified Profile #1 of 1 Return |
lelani65
Liefdevol, maar dinamies
47–Divorced–Cape Town (Panorama), Western Cape, South Africa
Profile Modified: 19 March 2012
Last Login: 19 April 2012
Click the Like button below to share this profile with your friends on your Facebook.
We can't calculate a score because you aren't logged in.
Two-way match
0%
About Her
| Country of Origin: | South Africa |
| Current Location: | Cape Town (Panorama), Western Cape, South Africa |
| Gender: | Female |
| Age: | 47 |
| Star Sign: | Pisces |
| Height: | 170cm (5' 6.9") |
| Body Type: | Average |
| Looks: | Attractive |
| Hair Colour: | Dark Brown |
| Eye Colour: | Brown |
| Ethnicity: | White/Caucasian |
| Home Language: | English |
| Other Languages: | Afrikaans |
| Religion: | Christian / Other |
| Marital Status: | Divorced |
| Relationship Types: | Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage |
| Have Children: | Yes, living with me |
| Want Children: | No |
| Eating Habits: | Eat most things |
| Smoking Habits: | Non-Smoker |
| Drinking Habits: | Occasional Drinker |
| Education: | Bachelors degree |
| Occupation: | Executive / Management |
| Income: | Comfortable |
Her Narratives
Why should you get to know lelani65?
Ek is 'n dinamiese vrou, maar baie liefdevol en openlik, ek dink ook 'n bietjie misterueus. Partykeer 'n bietjie te sag.... maar ek werk aan die 'swakheid'. Ek is liefdevol en praat definitief met my hande. Ek hou van drukkies/soentjies en spesiale.... baie spesiale oomblikke...... en ook van verrassings!!! 'n Man wat my kan be derf met liefde en aandag sal natuurlik my groot swakheid.wees.... Ek verkies 'n spesiale persoon wat my nie in 'n 'boks' wil druk nie en my so aanvaar soos ek is.
Ek is definitief passievol, maar definitief nie in die mark vir een-aand moontlikhede of getroude mans nie (onthou net - vrouens het 6de sintuie en ons vind hierdie soort goed vinnig uit) ....... Ek wil nou weer spesiaal voel vir iemand wat my sal waardeer en die liefde en passie weer in my kan aanblaas. Ek voel ook dat dit nou tyd is dat iemand my gaan bederf , my spesiaal sal laat voel met aandag en liefde.................... is daar nog sulke mans?
Ek hou van die fyner dinge in die lewe, ek gaan nie vir jou jok nie - ek sal mans verkies wat finansieel stabiel is, en ek bedoel nou nie ryk nie, maar wat weet hoe om met geld te werk. ek werk vir my eie geld.
Wil ook nou die wereld verken en nuwe mense/vriende kry wat my die mooi in my persoonlikheid sal aanvul en die lewe 'n interessante en beter plek kan maak. Wees openlik met my en is lief vir die mooi dinge in die lewe. Wil die wereld aangryp en net geniet!!!!!!!
En 'n man wat kan dans, sal definitief my aandag prikkel........................:-) Met my sal jy altyd weet waar jy staan.........tensy ek jou aan die raai wil hou!
Ek is nie bang vir die 'nie weet' wat voorle nie. Ek soek nou iemand he wat my kan laat lag en ook die spesiale dinge in die lewe kan wys. Iemand wat by my profiel pas en my sal toelaat om te wees wie ek regtig is. Is dit te veel gevra?.........
She describes her ideal match thus:
Liefdevol, ontspanne en soos die kinders sal se - moet 'n cool dude wees........................moet van kinders hou.
Iemand wat opreg en eerlik is en sal bly - soek nie leuenaars nie. Moet ook nie selfsugtig wees met aandag nie - hoe meer aandag ek kry hoe meer sal jy van my ontvang. Iemand wat nie sal weghardloop van drukkies, soentjies en liefde nie, maar daar moet chemistry wees van beide kante. As die chemistry daar is, kan jy maar baie passievol wees en my ook sal toelaat om myself met jou te kan geniet!!!
Lief om die wereld te verken / reis en nuwe dinge to sien en te doen. Wat finansieel stabiel is en eerlik is omtrent sy vermoe (glad nie nie leuenaars nie) been there - done that - got the scars ..... om al die dinge te doen wat ons op ons ouderdom kan doen, saam met my............... dans en uitgaan... My ook sal toelaat hom hom te bederf....... Lief wees vir braai en onthaal..................
Wat lief is vir homself en na homself omsien en weet hoe om 'n vrou te behandel en baie romanties/passievol te wees.............. Ek is sielvol romaties - - glo nog dat daar erens 'n ridder op 'n wit perd moet wees..............wat my voete onder my sal uitslaan.
About Her Ideal Match
| Country of Origin: | Anywhere in the World |
| Current Location: | Anywhere in the World |
| Gender: | Male |
| Age Range: (Non-negotiable) | 40 - 55 |
| Star Sign: | Any |
| Height: (Decidedly important) | 176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") or taller |
| Body Type: (Moderately important) | Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky |
| Looks: (Moderately important) | Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive |
| Hair Colour: (Moderately important) | Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Grey; White; None (Bald); Balding; Shaved |
| Eye Colour: | Any |
| Has Photo: | Non-negotiable |
| Ethnicity: (Non-negotiable) | Latino/Hispanic; White/Caucasian |
| Home Language: (Moderately important) | Afrikaans |
| Other Languages: (Slightly important) | Afrikaans; Danish; German; English; Finnish; French; Greek; Dutch; Italian; Norwegian; Polish; Portuguese; Spanish; Swedish |
| Religion: (Moderately important) | Christian / Other |
| Marital Status: (Moderately important) | Single; Divorced; Widowed |
| Have Children: (Decidedly important) | Yes, living with me |
| Want Children: (Non-negotiable) | No |
| Eating Habits: | Any |
| Smoking Habits: (Decidedly important) | Non-Smoker; Occasional Smoker; Regular Smoker |
| Drinking Habits: (Decidedly important) | Non-Drinker; Occasional Drinker |
| Education: (Non-negotiable) | High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral |
| Occupation: (Moderately important) | Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Political / Government; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Other; Agriculture |
| Income: (Non-negotiable) | Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
More About Her
| Hair Style: | Medium; Curly |
| Facial Hair: | None / not applicable |
| Eyesight: | I've got 20/20 vision |
| Body Art: | A tattoo or two |
| Fashion Sense: | Designer (I'm a slave to designer labels) |
| Personality Traits: | Cautious; Daring; Intelligent; Mild; Naive; Optimistic; Outgoing; Silly; Stable |
| Sense of Humour: | Sophisticated |
| Valued Qualities: | Friendliness; Honesty; Moderation; Humour; Sexiness |
| Intelligence: | Intelligent |
| Ruled by: | The heart |
| Party Behaviour: | An average mingler |
| Pastimes of choice: | Reading a book |
| Music Preferences: | Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Dance / Disco; Electronic / Techno / Rave; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Latin; New Age; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; World |
| Reading: | I love it |
| Books: | (Auto)biographies; Best-sellers; Crime; Fiction; Horror; Romance |
| TV Shows: | Documentaries; Dramas; News; Comedy/Sit-coms; Soap operas; Sport; Talk shows; Variety shows; Action/Adventure; Nature/Wildlife; Reality shows |
| Movie Frequency: | Once or twice a month |
| Movie Preferences: | Action; Adult; Comedy; Drama; Mystery; Romance |
| Take Drugs: | Never |
| Current Relationship: | I'm divorced |
| Date Activities: | A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
| Sport Involvement: | Watching from the sidelines |
| Sports: | Athletics; Bungee jumping; Camping; Cricket; Dancesport; Horse Riding; Fishing; Hiking; Running; Rock climbing; Rugby; Sailing; Scuba diving; Skiing; Sky diving; Snorkeling; Swimming; Walking; Water skiing; Gymnastics; Ice Skating; Hang- / Paragliding; Archery |
| Interests: | Business news; Investing; Knitting; Making Music; Painting; Reading; Shopping; Singing |
| Pace of Life: | Manageable |
| Time at Work: | I work a standard 40 hour week |
| Cooking: | I quite like cooking |
| Dining Out: | I eat out a few times a month |
| Cuisine: | American; Chinese; Fast food; French; Greek; Indian; Japanese; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai; Vietnamese |
| Family Size: | I've got brothers |
| Family Closeness: | We're average |
| Time Online: | I'm online on weekdays only |
| Favourite Colour: | Black |
| Animals: | I love my pet(s) |
| Pets (Have): | Cat(s); Dog(s) |
| Pets (Like): | Bird(s); Fish; Horse(s) |
| Pets (Dislike): | Exotic pet(s); Rodent(s) |
| Turn-ons: | Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power; Skinny dipping; Wealth |
| Turn-offs: | Body piercing(s); Sarcasm; Thrill seeking |
| Dream Home: | Mansion with loads of servants |
| Retirement Plans: | Exploring the 7 Wonders of the World |
| Religious Attendance: | Once a week |
| Politics: | Liberal |
| Honesty: | Extremely |
Invitation-Only Private Photos
You do not have any Invitation-Only photos.Private Photos for My Favourites
You do not have any photos that you have made visible to only your favourites.- Block Her/Report Abuse Blocked members cannot send you any messages. Report this member
Photos
| Modified Profile #1 of 1 Return |


