In His Own Words
About Him
Ek is beslis nie die tipe persoon wat myself gaan prys nie maar, ek sal wel sommige van my eienskappe noem. Ek is 'n dood gewone, normale, gemaklike, plat-op-die-aarde mens-mens sonder enige bagasie of "hang-ups", maar beslis nie 'n klooster-tipe nie. Ek werk hard en wil graag net so hard speel - maar, saam met die "regte" een. Ek is streng en regverdig, maar tog ook net so liefdevol. Ek het wel 'n sterk persoonlikheid alhoewel ek sag-geaard is en baie maklik begrip toon vir ander se standpunte. Ja, ek is onder andere 'n boer, 'n perfeksionis, netjies, eerlik, lojaal, verantwoordelik, betroubaar, beginselvas, doelgerig, stiptelik en ek het geen kriminele rekord nie, maar ek is nogsteeds nie volmaak nie.
Ek is nie desperaat nie, maar ek hou van uitdagings alhoewel ek nie 'n adrinalien-junkie is nie. Ek is beslis nie op soek na iemand saam met wie ek kan leef nie - ek soek slegs daardie spesiale een WAARSONDER ek nie kan leef nie. Ek soek iemand met integriteit en respek vir ander, want sy sal dit beslis by my ook kry - ja, en gelukkig ek soek net EEN van hulle, nie meer nie.
Nodeloos vir my om ook dieselfde te sê as die res op die "site". Almal verkies goeie kommunikasie, almal hou van die buitelewe, braaivleis, 'n glasie lekker rooiwyn langs die vuur, stap op die strand langs die see, reis en toer, vreemde kulture leer ken, "cuddle on the couch on a rainy day - with a DVD" en natuurlik wil almal soos 'n prins of prinses behandel word - ja, EK OOK - en ja, selfs ek weet ook hoe om 'n vrou soos 'n dame te behandel en soos 'n prinses te laat voel.
Moenie voorgee wie jy NIE is NIE en ek sal dit ook nie doen nie. Daardie gedeelte wat enigiemand probeer voorgee wie en wat hy/sy nie is nie, is presies daardie selfde gedeelte waarmee hy/sy hul name mee weggooi of G.A.T. maak.
Maar, ai tog, as jy die tipe meisie is wat op die "site" is slegs om jou eie gewildheid te toets, dan het jy so pas jou tyd gemors om my profiel te lees.
xxx
About His Ideal Match
'n Spontaan, vriendelik, aantreklik, stylvol, netjies, eerlik, betroubaar, intelligent, liefdevol en romantiese meisie MET INTEGRITEIT. 'n Lewenslustige meisie wie 'n vol en produktiewe, maar wel ook 'n kalm en vreugdevolle lewe wil lei en wie bereid is om saam-saam selfs die swaarkry met lekker kry klaar te kry.
'n Meisie wat:
Werd is om soos 'n dame behandel te word, maar beslis nie 'n klooster-tipe nie
Waardig is om bederf te word, maar nie 'n bedorwe brokkie nie.
Vrolik kan wees en nogsteeds vroulik kan bly.
Stylvol is sonder om hoogmoedig te wees.
Argumenteer sonder om te baklei.
Verskil sonder om kwaad te gaan slaap.
Iemand wat liefde het om te deel en liefde kan waardeer as sy dit ontvang.
Iemand wat dit saam met my in 'n loopgraaf net soveel as in 'n 5 ster hotel kan geniet en,
'n Meisie wat NET myne is - Ja, en ek sal NET hare wees alhoewel ek nie 'n jaloerse tipe mens is nie.
Ja, iemand wie vir my altyd sal laat "windgat" voel omdat sy MYNE is!
Jy maak die belegging en ek sorg vir die dividende - maar onthou, ek soek weer rente op die dividende - en die koers is hoog! - maar, jy sal nie spyt wees nie - BESLIS NIE!!!
Maar, ai tog, as jy die tipe meisie is wat op die "site" is, slegs om jou eie gewildheid te toets, dan het jy so pas jou tyd gemors om my profiel te lees. Gaan spreek eerder 'n sielkundige, 'n dokter of 'n veearts voordat jy met my kontak maak, want ek is nie een van die drie nie.
xxx
What His Friends Say
WorkPlayHard hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Albertinia, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
58 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
176cm (5' 9.3") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
E-cigarette User | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
29 - 49 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 179cm (5' 10.5") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short; Medium |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Smooth |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Intelligent; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western |
Books: |
Business; Crime; History; Horror; Romance; Travel |
TV Habits: |
I mostly use my TV for news or sport |
TV Shows: |
Documentaries; Nature / Wildlife; News; Sport |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Romance; War |
Interests: |
Business news; Computer programming; Investing; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Camping; Flying / Gliding; Horse Riding; Rugby; Shooting; Walking |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Greek; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
Not at all |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Dog(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Wealth |
Turn-offs: |
Power; Sarcasm; Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
Fire the boss |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Liberal |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Thunderbolt City Dating: |
Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |