In His Own Words
About Him
Wel, ek is 'n boerseun in murg en bloed. Netjies, doelgerig en nog oulik daarby. Ek is 'n ekstrovert, 'n gelukkige mens in als wat ek doen, doen ek voluit. Ek is 'n kind van die Here, 'n nederige mens soos dit 'n gelowige en 'n boer betaam.Ek soek n vrou my beste maat een wat langs my kan staan en nie agter my nie sy moet my grootste trots wees n steunpilaar en n ma vir ons kinders.
O ja, die wat my misverstaan, ek is op Thunderbolt om my lewensmaat te ontmoet. Vir kaal foto's uitruil het ek geen tyd nie. As jy dit vra weet ek nie watse respek jy vir jouself het nie, so moenie my in dieselfde katagorie plaas nie. Ek is 'n blanke boer so respekteer dit asseblief ek ken geen ander kultuur nie. Ek is 'n kind van die Here en ek weet hoe om te lei. So as jy nie aan my kriteria voldoen nie moet asseblief nie vir my boodskappe stuur nie. Jy mors net my tyd.
About His Ideal Match
Ek soek 'n vrou wat ek op trots kan wees, 'n vertrooster, 'n ma vir ons kinders. Een wat ons huis 'n tuiste maak sodat jy na 'n dag se harde werk nie kan wag om huis toe te gaan nie. Iemand wat die mooi van vrouwees kan uitstraal wat almal na kan opkyk en respekteer. Daar word mos gesê agter elke suksesvolle man staan 'n vrou XX Dis wat ek wil hê, 'n vrou wat langs my staan deur dik en dun en nie agter my nie.
What His Friends Say
StallionC hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bothaville, Free State, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
186cm (6' 1.2") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Wealthy |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
27 - 37 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
165cm (5' 5.0") - 184cm (6' 0.4") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
It's a distant memory |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Body Hair: |
Hairy chest only |
Body Art: |
I don't have any |
Personality Traits: |
Daring; Funny; Outgoing; Wild & Crazy |
Valued Qualities: |
Chemistry; Faithfulness; Sexiness |
Favourite Colour: |
Yellow |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee |
Sports: |
Extreme sports; Horse Riding; White water rafting |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Pace of Life: |
Hectic |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Time Online: |
Once or twice a week |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s); Horse(s) |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Other |
Politics: |
Very Liberal |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Feelings about using Thunderbolt City Dating: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |