In His Own Words
About Him
Ek kan baie snert oor myself kwytraak. Laat ek liewer vertel wat ander mense dink en ervaar: Ek is ingestel op mense en dit maak vir my saak hoe hulle dink en voel. Andere se omstandighede raak my en het 'n uitwerking op my. Ek gee om vir mense. Ek kan nie mense deur my agterwęreld trek nie. Ek is lojaal en koester graag vriendskappe. Dit is vir my belangrik om dit uit te bou en ek doen baie van my kant om dit in stand en gesond te hou. Normaalweg is ek vriendelik en lag maklik en geniet die eenvoudigste ou stukkie humor. Ek help mense graag wie gehelp wil wees of wat afhanklik en hulpsoekend is. Ek is lief vir dit wat mooi en kosbaar is. Ek het drie kinders wat vir my wonderlike gawes is en ek is vir hulle besonder lief, veral my jongste van 23 jaar. Hy is my hart se punt. Hy maak van my weer 'n kind in baie opsigte. Oorwegend aanvaar ek mense en hulle my; gebreke en al en gaan vriendskappe nie sommer by my verlore nie. Ek gee aandag aan my liggaam. Ek doen dit in die eerste plek vir myself en my eie voorkoms en gesondheid. Nie om ander te beindruk nie!
About His Ideal Match
Natuurlik hou enige man van 'n mooi vrou! Maar die mooi moet dieper wees as die vel. Soos om te kan luister en waardeer. Te kan lag en geniet. Maar ook te kan huil dat die trane spat. Liefde en begrip vir kinders. Ook geduld en simpatie. Graag kuier en gesels en die lewe daar buite beleef. Musiek waardeer, maar so ook die blęr van 'n boklam. Die natuur saam kan inasem, maar so ook die gemoed van 'n man. Sy hoef nie my wasgoed te was of kos agter my aan te dra nie. Nog minder agter my skoon te maak. Maar sy moet weet hoe om 'n vriendin vir my te wees. Sy hoef nie met my te kys, te trou of selfs 'n "couple" of "item" te wees nie. Maar sy moet 'n maat wees. Lus om saam uit te gaan en 'n klomp lekker dinge te doen soos fliek, stap, musiek en teater geniet, uiteet, see-toe gaan, die berge invaar, gaan rugby kyk en om na 'n lekker bottel wyn in die holtes van my hande te rus. En sy hoef net haar hart vir my oop te maak, want ek sal saggies werk met haar daar binne. Nie seermaak nie. Sy hoef nie bang te wees vir eise en druk nie, want dit pas nie in 'n vriendskap nie.
Ek soek jou vriendskap, maar ek gun jou jou volle ruimte en tyd. Dis seker min genoeg gevra?
What His Friends Say
Farbeyond hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Helderberg (Strand), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
70 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Helderberg (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
40 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
150cm (4' 11.1") - 175cm (5' 8.9") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black; Greying | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Hazel | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; Dutch; English; Gaelic / Irish | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Food Services; Medical / Dental; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Medium; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Light |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Realistic; Silly; Stable |
Valued Qualities: |
Compassion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Natural (I only wear natural fabrics) |
Favourite Clothing: |
I'm most comfortable naked |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Country & Western; Folk; Instrumental |
Reading: |
I love it |
Books: |
(Auto)biographies; Fiction; History; Mystery; Non-fiction; Romance |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Cartoons; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Sport; Talk shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Adult; Art Films; Comedy; Drama; Romance; War; Westerns |
Interests: |
Computer & video games; Cooking; Gardening; Healthy living; Making Music; Painting; Photography; Reading; Shopping; Surfing the Internet; Woodworking; Writing books; Writing poetry |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Athletics; Birdwatching; Body building; Cycling; Gymnastics; Ice Skating; Rugby; Tennis; Walking; Weight training |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
French; Italian; Seafood; South African; Sushi |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish |
Pets (Dislike): |
Reptile(s) |
Turn-ons: |
Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Sipping margaritas on a beach |
Feelings about using Thunderbolt City Dating: |
Curious; Excited |
Honesty: |
Extremely |