In His Own Words
About Him
Ek is n wewenaar van Rustenburg omgewing. Ek is selfonderhoudend sagmoedig eerlik vriendelik en geduldig . .Ek is soekend na n maat, vriendin sielsmaat om in huwelik te tree. Ek is al 4 jaar alleen ..Ek is gesond en baie aktief . Jonger as wat my ouderdom voorgee.Baie prakties georieenteerd.Ek hou van blomtuin en groentetuin maak en boerdery .Baie talentvol en geseend deur God .My hande staan vir niks verkeerd . Baie breë algemene kennis in engineering. Ek is n buitemens sowel as hulp in die huis. Ek kyk selde tv .Ek hou daarvan om my maat te bederf blomme aan te dra, ek is n kontakmens wat hou van drukkies en aanraak .Ek is n bekeerde christenmens en God kom eerste in my lewe en dan die maat wat hy sal voorsien en sodoende haar ook met respek en liefde te behandel en te bederf want dit sal n geskenk van Hom af wees .Ek is nie n "gold digger" of op soek na ander se besittings of geld nie. .As jy daarvan hou om romantiese tye voor n vuurtjie en goeie geselskap te hê en van plattelandse lewe te lei dan is jy by die regte plek. My vriende beskou my as eerlik lojaal vriendelik en n rolmodel vir hulle. Ek hou van rustig wees uitkamp visvang wildtuin en natuurlik braai. My uitkyk op die lewe is om weer n lewensmaat in my lewe te kry en weer aan te gaan met n normale lewe en die lewe te geniet .Waar is al die dames wat enkel is en ook soekend is en nie n dorpsmens is .Ek is op soek na n maat nie n ma 🤣
About His Ideal Match
Sy moet n netjiese mens wees en eerlik en nie lui wees. Sy moet sober gewoontes hê. Moet darm so n bietjie van n plaasvrou wees .Moet liefde en aandag kan waardeer en ook kan uitdeel.Moet hou van uitkamp want ek hou baie van buitelewe Moet soms rustigheid en alleen wees om n braaivleis vuur kan waardeer met net jouself en jou maat se geselskap. Dankbaar wees vir al die mooi goed in n verhouding .Moet my kinders sal kan aanvaar soos ek haar kinders sal aanvaar.Moet n kind van God wees anders hou verby .Nie roker wees .Aktief en gesond lewe.Iemand wat dit geniet om te gesels en lag . Om deur n wiltdtuin te ry of te gaan uitkamp en die mooi in die land te gaan sien, liefde kan waardeer, dit is my tipe vrou wat ek in belangstel. Iemand wat rustigheid en stilte kan waardeer wat van aanraking hou en gerespekteerd wil voel en word.Moet kan kwalifiseer om n buitelandse paspoort te kan bekom as ek vir my kind te wil gaan kuier in Kanada.
What His Friends Say
Soekend859 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Rustenburg, North-West, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
172cm (5' 7.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Limpopo; Gauteng; North-West; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
50 - 63 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 179cm (5' 10.5") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous; Full figured | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Haven't completed high / secondary school; High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short; Straight |
Eyesight: |
I wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Chemistry; Compassion; Friendliness; Honesty; Mercy; Moderation; Self-control |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Gospel / Religious |
Reading: |
I'm not keen |
Books: |
Crime |
TV Habits: |
I mostly use my TV for news or sport |
TV Shows: |
Documentaries; Motoring; Nature / Wildlife; News |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Documentary; Horror; Romance; War |
Interests: |
Auto repair; Gardening; Healthy living; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Fishing; Hunting; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Dog(s); Fish |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Assertiveness; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Thunderbolt City Dating: |
Curious; Optimistic; Jaded |
Honesty: |
Extremely |