In His Own Words
About Him
Ek sal daarvan hou om myself tesien as iemand wat standvastig is op my eie 2 voete. Iemand is wat omgee oor ander en net om my lewe tegeniet tenvolle. Ek het n goeie sin vir humor en kyk altyd na die lewe op n positiewe manier. Ek hou van travel en nuwe plekke teverken. Ek is nie bang om enigeiets teprobeer nie en sien myself soms as n waaghals.
Ek het baie geduld en is n rustige mens. Ek haat baklei en twee gesig mense. Ek hou van n rustige kuier by die huis alleen en het nie mense/vriende om my nodig om n lekker tyd tehe nie.
Ek is n baie spontane mens wat goed sal baie impulsief doen op die ingewing van die oomblik maar ek is verantwoordelik en doen nie iets wat my of die mense om my negatief sal benadeel nie.
Ek hou van braai en kluier saam met vriende of familie. Ek is n ekstrovert en is lief vir die lewe. Ek het al baie gedoen en bereik in die lewe maar daar is nog soveel meer om tedoen en tesien. Ek kan nooit wag vir wat volgende gaan gebeur nie.
Ek is n positiewe mens oor alles. Ek haat sleg praat van ander mense of dinge. Almal is uniek op hulle eie manier en ek respekteur dit, Ek kom maklik oor die weg met enigeiemand maar as die vertroue nie meer daar is nie dan is ek n toe boek.
Ek kan alles hier se wat enige vrou graag sal wil hoor maar kom ons leer mekaar ken dan sal jy sien wie ek is en wat ek kan bied in n verhouding. Ek het nie kinders nie maar ek mind nie om iemand tekry wat slef kinders het nie. (Ek het n dogtertjie gehad maar sy is op 8 jaar ouderdom in 2012 tragies oorlede) en ek het n stief seun wat in New Zealand bly. Hy noem my pa nogsteeds voor sy eie biologiese pa.
About His Ideal Match
Ek sal graag iemand wil ontmoet wat ook hou van uitgaan en nuwe plekke sien en ontdek. Ek soek nie graag iemand wat altyd moeg is en net in die bed wil le en slaap nie. Ek soek iemand wat my kan laat lag en wat ook vir my swak grappies sal lag. Ek het n goeie sin vir humor (ek dink so) so ek soek iemand wat ook n lekker sin vir humor het.
Ek soek nie iemand om my kombuis skoon temaak of om die bed op temaak nie ek soek iemand wat daar wil wees vir my as persoon. As jy hou van dobbel en uithang in nag clubs dan is ek dalk nie die persoon vir jou nie. Ek soek iemand wat net hulself kan wees en die lewe kan geniet.
Ek soek nie n vrou wat issues het nie en wat my gaan probeer beheer nie. Ek het my eie persoonlikheid en ek weet wie ek is en wat ek vir die persoon in my lewe kan bied en ek gaan die persoon in my lewe ook glad nie wil verander nie. Almal is uniek op hulle eie manier. Ek soek iemand wat my sal respekteur want ek weet 100% ek het respek vir enige vrou.
Ek soek nie net iemand wat my geselsskap kan hou nie ek soek n lewens maat wat alles saam met my sal deel. Goed of sleg. Iemand wat saam met my sal lag en huil. (Ja ek huil maklik in n sad movie LOL) Nee ontspan jy sal my nie sien huil nie......
Ek soek nie iemand met n geskuilde agenda nie of iemand wat verander sodra hulle gekuier raak nie. Just be yourself always.
What His Friends Say
Legend81 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Garsfontein), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
45 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
E-cigarette User | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Executive / Management | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
36 - 44 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 182cm (5' 11.7") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian; Vegan | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Medium; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Light |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
The life of the party |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Outgoing; Realistic; Stable; Wild & Crazy |
Valued Qualities: |
Chemistry; Contentment; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Purple |
Date Activities: |
A music concert; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
(Auto)biographies |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Game shows; Motoring; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Horror; Mystery |
Interests: |
Board games; Business news; Card games; Cooking; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Athletics; Boxing; Camping; Darts; Extreme sports; Rugby; Snorkeling; Swimming; Water skiing; White water rafting |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Asian Fusion; Indian; Italian; Seafood; South African; Thai |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Dog(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Bird(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Body piercing(s); Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Wealth |
Turn-offs: |
Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Thunderbolt City Dating: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |




